+13
Selfsorg in Margate

Driftsands 18

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Venessa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beste 1ste seevakansie as gesin. Ons het baie lekker gebly by Driftsands 18. Ons sal vir seker hierdie woonstel vir familie en vriende aanbeveel. Die see was op ons voorstoep en ons het lekker gebly. My dogtertjie van 2 het haar 1ste seevakansie baie geniet by Driftsands. Die dolfyne het ons vroeg kom verras sommer die 1ste oggend. Met ons aankoms het die houtdeur nie gesluit nie, maar dit was vinnig uitgesort. Ons het veilig gevoel en kon letterlik 50 m strand toe loop. Woonstel was skoon en daar was alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Driftsands 18
Hi daar, dankie vir die mooi review. Ek is bly julle het julle verblyf geniet en hoop om gou weer van julle te hoor.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 776

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 735
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 735
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 735
per nag (plek vir 4)
Bespreek

79 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd82803685b2566e8e72277fdad34e3e682973ea71ae3800186ef3edb1e31e4311794a5ba9b85903184dadeb1b0863a74811a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 79 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8334694 30.3966438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang