+28
Selfsorg in Ballito

Driftwood 9

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 56b Compensation Beach Road, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Driftwood 9 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel aan die strand in Ballito. Met direkte toegang tot die promenade en net 'n entjie van die strand af, bied hierdie pragtig ingerigte woonstel die uiteindelike wegbreek vir gesinne of groepe wat wil ontspan en alles wat die Noordkus bied, geniet.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Dit maak ook oop op die patio, wat jou toelaat om jou dag te begin en af te sluit met asemrowende kusuitsigte. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien vir jou gerief.

Die eenheid spog met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak beskik die woonstel oor 'n slim-TV en gratis WiFi-toegang.

Die leefarea maak oop op 'n ruim patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe, perfek om die eindelose see-uitsigte te geniet. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis. 'n Alarmstelsel en elektriese hek verseker veiligheid en gemoedsrus regdeur jou verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 56b Compensation Beach Road, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Driftwood 9 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

56b Compensation Beach Road, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc35aab1a7b26a63b66dc7ba1ec8734712b6abf114d2511403874784190c15c86e9b288d015ce063d5d3e2285ae9677b979fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 56b Compensation Beach Road Ballito 4200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.540564420109 31.218585975671
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang