+42

Droom Huysie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42B Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Droom Huysie is 'n oulike, ouwêreldse kothuis wat in die 1920's gebou is, met moderne geriewe. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat 'n rustige toevlugsoord in Parys soek.

Die huis beskik oor 3 eenhede wat apart bespreek kan word. Tuin Huysie, Stoep Huysie en Klein Huysie. Tuin Huysie kan 3 mense akkomodeer, daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede slaapkamer het 1 enkelbed.. Die hoofslaapkamer het ook 'n TV.
Tuin Huysie se kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel. WiFi-toegang word voorsien. Stoep Huysie het 1 slaapkamer met koningingrootte bed, leefarea, badkamer met stort en klein kombuisie met meeste breekgoed, mikrogolfoond,ketel en broodrooster.

Klein Huysie het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, badkamer met stort, klein kombuisie met eetgerie, mikrogolfoond , ketel en klein yskassie.

Daar is ruim parkeerplek met genoeg plek vir meer as een voertuig, sowel as 'n karavaan of perdekaravaan. Die kothuis is ongeveer 1 km van Afridome en ongeveer 2 km van die nuwe Rivershed Mall af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johanna V
Saam met lewensmaat
5.0
Droomhuysie, sien my weer. Ons het heerlik gebly. Dit is 'n wonderlike plek. Ek sal dit vir enigeen wat Parys toe gaan aanbeveel. Soveel karakter! All...
Sien meer
Okt 2025
Karien J
Gesin met klein kinders
5.0
Great value for money! Clean, safe, comfortable, cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Karien J
Gesin met klein kinders
5.0
Great value for money! Will definitely book again. Lovely cosy stay. Loved the fireplace. Very helpful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Debbie E
Gesin met klein kinders
4.6
Huisie is knus, netjies en skoon. Het aan ons behoeftes voldoen. Baie lekker gebly, plekkie het alles wat mens benodig.
Jul 2025
Wilna P
Saam met vriende
4.4
Gerieflik, netjies, alles wat nodig is om lekker te kuier. Aangename verblyf, goeie waarde vir die prys.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 42B Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Droom Huysie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42B Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd0cbfa9d1d49ece831c69b0f3d7c01afa67930809c7a343337adbd0e4fc19edafcd784a2e48b0c6d57f3d18990d0bc89cb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 42B Grens Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.918081009778 27.455611366709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang