Droom Huysie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42B Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R550 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Droom Huysie is 'n oulike, ouwêreldse kothuis wat in die 1920's gebou is, met moderne geriewe. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat 'n rustige toevlugsoord in Parys soek.
Die huis beskik oor 3 eenhede wat apart bespreek kan word. Tuin Huysie, Stoep Huysie en Klein Huysie. Tuin Huysie kan 3 mense akkomodeer, daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede slaapkamer het 1 enkelbed.. Die hoofslaapkamer het ook 'n TV.
Tuin Huysie se kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel. WiFi-toegang word voorsien. Stoep Huysie het 1 slaapkamer met koningingrootte bed, leefarea, badkamer met stort en klein kombuisie met meeste breekgoed, mikrogolfoond,ketel en broodrooster.
Klein Huysie het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, badkamer met stort, klein kombuisie met eetgerie, mikrogolfoond , ketel en klein yskassie.
Daar is ruim parkeerplek met genoeg plek vir meer as een voertuig, sowel as 'n karavaan of perdekaravaan. Die kothuis is ongeveer 1 km van Afridome en ongeveer 2 km van die nuwe Rivershed Mall af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 42B Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Droom Huysie het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42B Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang