+71
Lodge in Windhoek

Droombos Boutique Hotel

  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • B6, Windhoek Townlands No. 70, Windhoek, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Droombos is aan die buitewyke van Windhoek geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers. Dit is ook geskik vir troues, konferensies en vieringe van enige aard.

Die eiendom bestaan uit 24 eenhede, elk met 'n en suite-badkamer en 'n privaat stoep. Alle eenhede is op die grondvloer en is geleë in die aangelegde tuine van Droombos. Die kamers is gemeubileer met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n minibar, gratis WiFi en 'n TV met DStv-kanale.

'n Stewige ontbyt is ingesluit by die verblyf en word bedien in die smaakvol versierde eetsaal.

Veilige parkering is beskikbaar op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Mirinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • B6, Windhoek Townlands No. 70, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Droombos Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
POA
POA

B6, Windhoek Townlands No. 70, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b5851058e3094bb46f31682e419ff0cf5cff8679cadd0453c76c7307ff695cac2cf138facb5dd1eec3cdea09385a5723f30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
3 5 1 4 B6 Windhoek Townlands No. 70 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.589535 17.141687
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang