Droomhuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R820.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die huis via 'n trap bereik word en dus moontlik nie geskik is vir kinders, bejaarde gaste of persone met gestremdhede nie.

Gebruik van die motorhuis is nie ingesluit in die bespreking nie.

Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

Gaste moet hul eie handdoeke en lanterns of ligte saambring vir gebruik tydens beurtkrag.

Gaste neem volle verantwoordelikheid vir alle breekskade, skade of verliese gedurende die huurperiode, hetsy deur inwoners of gaste.

Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik, en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese of skade tydens die verblyf nie.

Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim.

Geen 21ste, matrieks- of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.

Geen onder-21's sonder behoorlike volwasse toesig sal toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 010
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 010
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 010
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 2nd Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb4cd5676aa3e8cf568eed3392657ef867b12f9b5e194d4de8ff792b7d8db7e60cb1b77bd903a4d68b0bac86cb3f242b6be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 010 per nag (plek vir 9) 10 5 1 5 2 2nd Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668187 20.229236
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang