4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Du Bantry 8 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks teen die strand in Uvongo Beach, Margate. Die kompleks is naby die strand en getypoel.
Die woonstel is op die grondverdieping en is geskik vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n handstort oor die bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond met 'n stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus.
Die oopplan-leefarea het rusbanke en 'n TV met die DStv Compact-pakket. Die leefarea lei na die stoep wat spog met houtskoolbraaigeriewe en 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die omsetterstelsel voorsien konstante krag aan die TV, koppelpunte vir die LED-ligte in die sitarea, WiFi, selfoon- en skootrekenaarlaaiers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 152
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Du Bantry 8 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang