+35

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Best ever. Amazing place, been there before a few times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus P
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Comfortable living with amazing views. Incredible stay with a fantastic view down the valley. Truly magical. I will happily go back here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was amazing. The view was amazing, it was so quiet. The place was cozy with the fireplace inside. Would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Mooi uitsig, rustig, in die natuur. Die omgewing is asemrowend mooi – rustig, skoon en perfek vir ’n mens om regtig af te skakel en die natuur te geniet. Die kothuise is netjies en baie gemaklik. Dit is die ideale plek vir ’n naweek-wegbreek saam met familie of vriende (elke huisie vag slegs 2 mense). Ons het die rustigheid en pragtige uitsig ongelooflik waardeer. Ons het verkwik en herlaai huis toe gegaan. Ons sal beslis weer teruggaan en kan Dumbe Cottages met volle vertroue aanbeveel vir enigeen wat ’n rustige, kwaliteit wegbreek soek naby Harrismith/Bergville. Pak 'n warm baadjie in, dit kan lekker koud raak (al is dit somer!). Let wel dat die laaste ongeveer 10 km grondpad is - maak seker jou kar is gerat daarvoor - maar definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nathan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent plekkie. Baie lekker gebly, excellent plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable and private. Beautiful views from Dumbe unit 5. The unit has all the amenities one would need to make your stay comfortable. Great for a couples' break away, very comfortable and very private. We did not see a single person during the 2 days we spent there. Highly recommend Dumbe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Kalmeerend. Baie rustig met 'n besondere view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflik mooi! Lieflike area met 'n pragtige uitsig. Ons het ook Retiefpas te voet aangedurf. Dit was werklik besonders. Doodstil met 'n arend wat nou en dan voor jou verbyvlieg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitsig is onbeskryflik mooi. Ons het verskriklik lekker gerus. Die verblyf, uitsig en sonsopkoms is onbeskryflik mooi. Baie dankie dat julle die pragtige plek met ander deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wide open space. The views are spectacular. The seclusion is peaceful. The chalets are comfortably charming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhMjZlMDQ1LWZjODUtNGQxNS1iMDFjLWY5N2UwNjFhZGE1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 Scheepershoek Harrismith 9880 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.554108 29.150353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang