Dumbe Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dumbe Cottages is op Retiefpas, die pas waarmee die Voortrekkers Natal binnegekom het, geleë. Die kothuise bied intieme en luukse verblyf met ongeëwenaarde uitsigte op die majestueuse berge en is die ideale verblyf vir paartjies.

Dumbe bied verblyf in 4 klipkothuise wat elkeen oor 'n slaapkamer, badkamer, en 'n leefarea met 'n eetarea beskik. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea en eetarea bied toegang tot die sondek met asemrowende uitsigte oor die hele vallei.

Dumbe Cottages is sowat 280 km van Durban af en 300 km van Johannesburg af op die R74-roete geleë. Ons is stapafstand van die Kaalvoet Vrouemonument en bied roetes vir bergfietsry, vierwielmotorfietsry, 4x4, voëlkyk en voetslaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dumbe Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 270 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za