Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Geen wangedrag, dwelms of vuurwapens word toegelaat nie.
Enige skade of breekskade aan die perseel sal by die gaste se rekening gevoeg word.
Gaste se besoekers mag nie oorslaap nie. Indien 'n besoeker daar oornag sal ’n addisionele bedrag vir elke ekstra persoon gehef word.
Geen geraas of musiek ná 22:00. Geen ram- of hennepartytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Die Duin, Roland Kraynauw Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang