Durban Overport Halaal Accommodation
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 69 View Street, Unit 6 Imperial Gardens, Durban, 4091, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Durban Overport Halaal Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in die Imperial Gardens-kompleks in Berea, Durban. Hierdie eenheid is Halaal en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n omheinde binnehof en veilige parkeerplek is vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar. Hierdie woonstel is naby plaaslike geriewe soos Halaal-restaurante en -slaghuise en verskeie winkels. Verder is die Durban-strand en die ikoniese strandfrontpromenade ongeveer 5,8 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 69 View Street, Unit 6 Imperial Gardens, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69 View Street, Unit 6 Imperial Gardens, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang