Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du'Villa B&B

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

RIKA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 85 resensies vir Du'Villa B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hanli G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanli G
Enkelreisiger

Lekker.

Ek het lekker gebly daar.

Stan H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan H
Enkelreisiger

Overnight stay.

The place was clean with a very neat garden. One felt safe. Unfortunately there was no coffee/sugar in the box provided.

Du'Villa B&B se terugvoer

Sorry about the coffee, Uncle Stan. You should've just called me immediately and I would have brought it immediately to your room.

Du'Villa B&B
Pat S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Heerlik gerus en baie lekker gekuier. Dankie aan almal se vriendelikheid en mooi ervarings.

Nico S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Groen paradys naby N12.

Heerlike verblyf, vriendelike mense, goeie fasiliteite. Ons kan aanbeveel vir besoeke aan Kimberley (56 km), Magersfontein (37 km) en Mokala Nasionale Park (35 km).

Klaus K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en mooi onder groot bome.

Netjies. Skoon. Koel onder die groot bome. Gasvrou baie vriendelik.

Karien F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien F
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker en hulle was baie behulpsaam.

Gerda K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K
Gesin met tieners

Dit het gevoel of ons met vakansie is. Dankie julle.

Ons was oorweldig oor die skoonheid, die netheid, die vriendelike diens en alles.

Jakes S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes S
Gesin met klein kinders

Lekker gerus na lang pad. Stil, professioneel. Vriendelike mense.

Baie mooi plek. Netjies en professioneel. Lekker stil aand in die Karoo. Tuin ook baie mooi. Vriendelike mense. Sal weer gaan.

Petrie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrie C
Gesin met klein kinders

Baie lekker, was n een aand oorslaap maar baie lekker en netjies.

Ons het baie lekker gebly, baie oulik en netjies. Sal enige tyd weer hier kom bly Baie dankie vir die vriendelike gesig en gasvryheid, ons waardeer dit!

Marina B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Lekker rustig.

Lekker geslaap, mooi tuin, rustige omgewing. Baie netjies.

Mari J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

As oornag stop, hoogs aanbeveelbaar.

Baie vriendelike mense! Die appartement was baie netjies en die lugreëling was 'n aangename verligting in die hitte. Ontbyt was lekker en gesellig!

Rosa A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will recommend other travellers.

Our accommodation was fantastic and the breakfast was good.

George L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Enkelreisiger

Ek gee netheid 10 sterre.

Fantastiese kamer en diens.

Stefaans E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaans E
Besigheidsreis

Rustig.

Uitstekend en vriendelike diens.

Nicolene B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Enkelreisiger

Mooi rustige atmosfeer.

Die eenheid was baie skoon en netjies, alles was in werkende toestand. Personeel was baie behulpsaam. Rustige omgewing. Baie dankie, baie lekker gebly.

Lilian B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian B
Saam met vriende

Baie goed.

Rika was baie gasvry. Ons het lekker gebraai onder die lapa.

Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaaslewe.

Plekkie is mooi netjies en daar is plaasdiere om na te gaan kyk.

Nicolene B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Enkelreisiger

Gerieflik, veilig en skoon.

Ek het baie lekker gebly by Du'Villa. Die kamer en badkamer is netjies en skoon, meer as genoeg spasie. Vriendelike diens en by behulpsaam. Baie dankie julle.

Paul M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Lekker oornag.

Rika V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rika V
Gesin met tieners

Lekker warm geslaap.

Sien sterre.

Gareth F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth F
Besigheidsreis

Super place to stay if you have a quick in/out in Jacobsdal.

Cosy, clean room with aircon/heating, DSTV and a lekker shower. Was really enjoyed. They could do well with installing wifi, as a business traveler, this is important and especially if you have your teenagers accompanying you. The GSM reception in the area is terrible so basically no internet worth talking about. Optional breakfast was appreciated and at a reasonable rate. Offering fresh ground coffee would make it even better (sorry, coffee snob here). Du Villa is conveniently located near the main Kimberley road but far enough so traffic is not heard.

Bertie T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie T
Enkelreisiger

Baie rustige atmosfeer na 'n lang weeksdag.

Baie netjies. Diens is uitstekend. Kamers het alles wat ek verwag het. Sal vir seker weer daar oornag.

Wimpie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras met die omgewing.

Die diens hier was puik. Ek sal enige tyd weer hier oorbly.

Jelene D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelene D
Saam met vriende

Baie rustig.

Sal enige tyd daar weer boek, dis rustig en die dienste is goed.

Jelene D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelene D
Saam met vriende

Dit was lekker rustig.

Die dienste was uitstekend, gasvryheid was volmaak.

Marietjie G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G
Besigheidsreis

Baie gerieflik.

Gasvry, skoon, alles wat jy nodig het.

Elsje V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V
Gesin met klein kinders

Familie-naweek in die omgewing.

Ons het heerlik by Du'Villa gastehuis gebly vir 'n troue en familie-naweek in die omgewing. Rika het so mooi vir ons gesorg, alles was netjies en skoon en die lieflike tuin 'n lafenis. Ons het heerlik geslaap na die laat aande se saam kuier en troue hou, met die lieflike donker gordyne en warm beddens. Ons beveel Du'Villa gerus aan.

Fennet C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fennet C
Saam met vriende

‘n Definitiewe aanbeveling as jy in die area is.

Die verblyf is ruim en netjies, met pragtige dekor. Daar is toegang tot ‘n goedversorgde tuin waar jy ook rustig kan verkeer. Rika gaan uit haar pad om haar gaste gemaklik te maak. ‘n Definitiewe aanbeveling as jy in die area is!

Liesl D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D
Saam met vriende

Baie vriendelike diens.

Mooi ligging, en skoon, netjies kamers.

Lindie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Gesin met tieners

Veilig, skoon en netjies. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

Pragtige plek. Personeel is vriendelik.

Helena V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Enkelreisiger

Heerlik gebly.

Die atmosfeer wat geskep word tussen die bome maak mens rustig en dat jy sommer nie wil huistoe nie.

Edmund L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund L
Enkelreisiger

Rustig, skoon en veilig.

Ontvangs was baie goed en aangenaam. Alles in plek. Geen probleme.

Lukas B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie.

Halfweg rusplek op pad na kus.

Eldoreen E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldoreen E
Gesin met tieners

Fantastiese oornagverblyf!

Ek kan Du'Villa beslis aanbeveel. Die kamer was ruim en gerieflik. Rika is 'n fantastiese gasvrou. Ontbyt was uit die boonste rakke. Ons kon lekker ontspan na 'n lang rit in 'n pragtige koel tuin. Baie dankie Rika!

Heleen B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B
Besigheidsreis

Baie gesellig!

Heerlik geslaap en lekker geëet! Baie dankie.

Marian D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian D

Platteland gasvryheid.

Rika is absoluut fantasties en het ons met soveel omgee en vriendelikheid behandel. Skoon en kindervriendelik. Soos my ma gesê het: "Dis lekker mense."

Moira M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira M
Enkelreisiger

Nice and secured.

I felt secured when I saw the security guard and the place is stunning.

Dedrei H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedrei H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Pragtige plek, rustige omgewing.

Suzelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle V
Enkelreisiger

Rustig en baie mooi kamers.

Pragtige kamers, mooi rustige omgewing.

Gerrie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G
Gesin met klein kinders

Uitstekende oornagverblyf.

Netjiese, skoon kamer met goeie geriewe. Uitstaande gasvryheid - baie dankie!

Thersia C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rika is uit die staanspoor toeganklik en hulpvaardig.

Boomryke tuin. Gerieflike akkommodasie, sag op die oog. Heerlike ontbyt ekstra beskikbaar. Bespreek vooraf.

Doanda M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie aan ons vriendelike gasvrou dat jy so mooi na ons gekyk het op so 'n koue aand.

Dit was 'n baie koue aand en ons gasvrou het baie seker gemaak ons weet wanneer ons beurtkrag kan verwag sodat ons betyds die elektriese komberse kon warm maak! Die ontbyt die volgende oggend was heerlik. Baie dankie, ek sal Du'Villa beslis aanbeveel! Dit was 'n oase om daar te oornag.

Erika C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika C
Gesin met tieners

Baie lekker, rustige atmosfeer.

Baie lekker, ruim kamer en het baie lekker geslaap.

Suzelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle V
Enkelreisiger

Baie gerieflik en mooi.

Baie hartlik ontvang en kamer was uitstekend.

Kenau S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenau S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Het aan ons verwagtinge voldoen.

Hospita het uit haar pad gegaan om ons te help om kontak te maak met persone in die dorp wat die geskiedenis ken. Baie dankie, waardeer!

Estelle S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent overnight accommodation.

This was a perfect stopover for us, well off the N12, within walking distance of a lovely village. We received a warm welcome from Rika and had an excellent night's sleep. The kitchenette facilities were perfect for warming up a quick supper and for making our own breakfast (although breakfasts are available and we noticed a pub/restaurant a short distance away).

Sakkie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie V
Enkelreisiger

Baie rustige, stil area.

Baie netjies en skoon.

Deon L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid van die plek was treffend.

Na 'n lang reis van slaggate en slote was die rustigheid en atmosfeer van Du'Villa kon mens nie vir beter vra vir daardie prys nie.

Dirkie E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename oorslaap by ons gasvrou Rika met 'n heerlike ontbyt.

Presies wat ons wou hê.

Christo D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo D
Gesin met tieners

Pragtig, vriendelik gasvry.

Wonderlike gasvrou. Pragtige tuin. Lieflike eenhede.

Hennie R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Mens moet vrede maak met die dat dit plaas is en daar die nodige vlieë en insekte en plaasreuke is. Pragtige plek.

Mens moet vrede maak met die dat dit plaas is en daar die nodige vlieë en insekte en plaasreuke is. Pragtige plek. Konstruktiewe kritiek. Ons sou regtig 'n wasbak waardeer waar mens glase of koppies kon uitspoel.

Du'Villa B&B se terugvoer

Ons dorp het n groot voerkraal nie ver van ons af nie en met die baie reen gee dit ongelukkig n "plaas reuk" so die reuk is nie afkomstig van Du'Villa B&B nie. Ek bedryf n B&B en word die kamers elke dag gediens daarom nie n zink in die eenhede nie. Dit is nie n selfsorg eenheid nie. Maar is daar wel eetgerei beskikbaar sou mense n wegneem ete in die kamers wou geniet.

Du'Villa B&B
Rodrick Henry V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodrick Henry V
Gesin met tieners

Dit was baie aangenaam, lekker en rustig.

Alles was goed. Net dat hulle moet daaraan dink om tog 'n zink in die kamers moet sit, om die bekers en bakkies skoon te maak, veral as jy dit weer wil gebruik.

Gerhard V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ontvangs en diens.

Rustig, ongelukkig baie gereën en skade na erge storm.

Jim F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jim F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful stay.

B&B well appointed, beds extremely comfortable and chalets set in a beautiful, well tended garden. The chalet had everything needed for our comfort. The breakfast provided was good. The little units were well placed to ensure our privacy and comfort.

Tony B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place. Great welcome and fantastic hospitality.

Lovely accommodation with very comfortable room. Host was very friendly and made us welcome.

Daniel G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G
Besigheidsreis

Wonderlike, rustige plekkie.

Rika is 'n wonderlike gasvrou. Dis naby geleë aan die dorp. Geen grondpad om te vat na 'n ware Villa. Die kamers is mooi met ongelooflike lekker stort. Ek het vir seker die plek gemerk om weer daar te bly vir werk! P. S ja, hulle het dalk nie WiFi nie, maar met so tuin, hoekom sal jy op Facebook in elk geval wil wees.

Leon S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Alles wat nodig was vir oornag was daar. Die hele perseel binne en buite was baie skoon en netjies en alles werk.

Andre V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou en baie hulpvaardig

Goeie standaard. Mooi en netjiese kamer.

Anelene S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig ingerig en netjies.

Dit was silwerskoon en baie goed ingerig. Wat ek veral baie waardeer het, is die goeie voorsiening wat hul doen vir die koue. Ek kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Sanja C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike verblyf!

Het dit baie geniet.

Nic M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs by 'n gerieflike en netjiese oornagverblyf.

Indien Jacobsdal jou gekose bestemming is, sal ek Du'Villa aanbeveel.

Wilma K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K
Gesin met klein kinders

Gerieflike oornagstop.

Alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike oornagstop. Die eenheid was silwerskoon en netjiese Rika is vriendelik en gasvry. Daar is voldoende eetgerei ens. vir selfsorg, maar daar is nie 'n wasbak/skottel om skottelgoed te kan was nie. Ons seuntjie het die tuin en diere vreeslik geniet.

Du'Villa B&B se terugvoer

Hi Wilma baie dankie vir jou mooi en positiewe boodskap. Ek wil net graag meld ons is 'n bed en ontbyt en nie 'n selfsorg eenheid nie die eetgerei in die eenheid is maar vir die gaste se gerief sou hulle 'n wegneem ete in die kamer wou geniet dat hulle eetgerei vir dit het. Daarom is daar nie 'n wasbak of opwas plek vir dit nie. Hoop om julle weer te sien sou julle in die omgewing wees.
Groete Rika

Du'Villa B&B
Hugo V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V
Gesin met klein kinders

Rustig, plaasgevoel.

Die kamer was netjies en skoon. As gevolg van Covid kon ons nie iets eet by Du'Villa nie en moes ons self sorg vir kos.

Maretha O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha O
Gesin met tieners

Als was perfek - dis net jammer daar is nie WiFi nie.

Sien sterre.

Hanneri C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneri C
Enkelreisiger

Heerlike, rustige kuier met 'n egte plaasatmosfeer.

Vir 'n dorpsjapie soos ek wat heeldag in 'n gebou werk en nooit die son sien nie, was dit wonderlik om net bietjie vars lug in te asem. Die stilte en afsondering was presies wat ek nodig gehad het! Rika is 'n pragtige mens met 'n ruim hart en ek wil beslis weer by haar gastehuis tuisgaan! Die ontbyt was ook uit die boonste rakke.

Pine P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi netjies en skoon.

Gerieflike verblyf, mooi tuine.

Jimmie P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige rusplek na 'n lang pad. Pragtige tuin,wat rustigheid en kalmte skep en net mooi is.

Ek is gehelp met 'n pap band net voor ek moes vertrek. Dit is medemenslikheid!

Daniël Willem V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was aangenaam en verkwikkend. Die plaas en diere het vir 'n lekker atmosfeer gesorg.

Hierdie plek is regtig sielsverkwikkend. Dit was regtig rustig en stil. Dankie vir vriendelike diens.

Herman V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelik, baie skoon en rustige omgewing.

Elmari B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf.

Aangename gasvrou wat mens gou welkom voel het. Pragtige omgewing en uiters netjiese kamers.

Anton D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, netjies en skoon.

Gasvrou was uitstekend. Verblyf was presies soos advertensie. Pragtige gastehuis.

Lynette P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful setting, neat, well-equipped rooms and friendly hostess.

A gem in a tiny town off the main route. Will recommend it to others. The breakfast was good and homely, but eggs etc. arrived before we had time to have cereal. My only complaint.

Michelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

5 ster. Klas verblyf.

‘n Mens kan sien die eienaar doen baie moeite en het baie klas. Ons het heerlik oorgeslaap.

Du'Villa B&B se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer, Michelle. Hoop om julle gou weer te sien.

Du'Villa B&B
Dirk M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic! Most relaxing setting. Rooms and dining room beautifully decorated. Rika top class host.

Spent weekend of 23/02 at Du'Villa. Rika was fantastic host. Were treated by wonderful bird life, especially the owls at night. Rooms beautiful and comfortable. 2 breakfasts were tops. Can't wait to return to Jacobson.

Du'Villa B&B se terugvoer

Thank you, hope to see you soon again.

Du'Villa B&B
Steven A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven A
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Verblyf was gerieflik, skoon en gemaklik. Bied goeie waarde vir geld.

Natasha V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlik gebly! Baie skoon en netjies!

Ancois S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ancois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Die kamer is effens klein en daar is net 'n stort in, maar dit was baie skoon en netjies en als was modern.

Riane V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagakkommodasie, baie vriendelike diens.

Rika het ons baie vriendelik ontvang, die kamer was pragtig, alles wat nodig is vir oornag. Kan beslis aanbeveel en sal weer oornag.

Du'Villa B&B se terugvoer

Beste Riane,

Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Ons sal verseker by julle ook 'n draai kom maak as ons in die omgewing is.

Du'Villa B&B
Ronél D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronél D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Netjies maar beknop. Nie toegurus vir self-catering nie.

Marzanne P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marzanne P
Gesin met tieners

Baie netjies. Vriendelik.

Baie netjies en vriendelike diens. Tuine baie mooi versorg.

Louise K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde.

Absoluut wonderlik, skoon, asemrowend mooi en so rustig. Rika het 'n spesiale plek in my hart, pragtige mens. Sal definitief langer vertoef volgende keer.

Du'Villa B&B se terugvoer

Dankie vir julle. Hoop om julle weer te sien.

Du'Villa B&B
Giselle T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giselle T
Saam met vriende

Verwagtinge oortref.

Wat 'n onverwagte juweel in die suide van die Vrystaat! Netjies en uitstekende diens en 'n moet om te besoek!

Du'Villa B&B se terugvoer

Baie dankie, dis gaste soos julle wat die bedryf vir ons lekker maak.

Du'Villa B&B
Jakkie N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende en netjiese verblyf en baie gasvry.

Eenhede is netjies, alles is voorsien wat benodig word. Die personeel en Rika was baie gasvry. Sal dit vir enigimand aanbeveel.

Du'Villa B&B se terugvoer

Baie dankie Jakkie, ons waardeer die terugvoer.

Du'Villa B&B
Wilma V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

''n Blye lafenis na 'n lang dag op die pad.

Ons het een nag hier geslaap maar dit was fantasties. So rustig en skoon en vars. Rika het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Het selfs vir ons van haar eetgerei geleen om te braai. Pragtige plek en pragtige mense. 'n Ware lafenis.

Du'Villa B&B se terugvoer

Dit is altyd lekker om te hoor as gaste hulle verblyf geniet het. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Rika.

Du'Villa B&B
Kayla W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla W
Saam met vriende

Beautiful stay!

In such a small little remote town I was so pleased to find this place to stay. The owner is very friendly and helpful even when we had a flat tyre. The garden is beautiful and green and full of life and even some animals at the back. The rooms are clean and well placed out with beautiful decor and theme. Breakfasts were good and enjoyed the wine. All in all this was worth the long trip down from the Eastern Cape. Thanks to the owner Rika for making us feel so at home.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 1, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYjM5OGMxLTYzOTgtNDc2NS1iMGQxLTgxZjM1OWRiYTljMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 1 Voortrekker Street Jacobsdal 8710 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.140030859548 24.776346738376
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem