Du'Villa B&B
Opsomming van Resensie
Christo D - Apr 2022
Gemiddeld
Pragtig, vriendelik gasvry.
Hennie R - Feb 2022
Gemiddeld
Lekker gebly. Mens moet vrede maak met die dat dit plaas is en daar die nodige vlieë en insekte en plaasreuke is. Pragtige plek.
Du'Villa B&B se terugvoer
Ons dorp het n groot voerkraal nie ver van ons af nie en met die baie reen gee dit ongelukkig n "plaas reuk" so die reuk is nie afkomstig van Du'Villa B&B nie. Ek bedryf n B&B en word die kamers elke dag gediens daarom nie n zink in die eenhede nie. Dit is nie n selfsorg eenheid nie. Maar is daar wel eetgerei beskikbaar sou mense n wegneem ete in die kamers wou geniet.
Rodrick Henry V - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam, lekker en rustig.
Gerhard V - Jan 2022
Gemiddeld
Aangename ontvangs en diens.
Jim F - Des 2021
Gemiddeld
Had a wonderful stay.
Tony B - Nov 2021
Gemiddeld
Lovely place. Great welcome and fantastic hospitality.
Daniel G - Nov 2021
Gemiddeld
Wonderlike, rustige plekkie.
Leon S - Okt 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Andre V - Aug 2021
Gemiddeld
Baie vriendelike gasvrou en baie hulpvaardig
Anelene S - Aug 2021
Gemiddeld
Pragtig ingerig en netjies.
Sanja C - Aug 2021
Gemiddeld
Baie oulike verblyf!
Nic M - Mei 2021
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs by 'n gerieflike en netjiese oornagverblyf.
Wilma K - Apr 2021
Gemiddeld
Gerieflike oornagstop.
Du'Villa B&B se terugvoer
Hi Wilma baie dankie vir jou mooi en positiewe boodskap. Ek wil net graag meld ons is 'n bed en ontbyt en nie 'n selfsorg eenheid nie die eetgerei in die eenheid is maar vir die gaste se gerief sou hulle 'n wegneem ete in die kamer wou geniet dat hulle eetgerei vir dit het. Daarom is daar nie 'n wasbak of opwas plek vir dit nie. Hoop om julle weer te sien sou julle in die omgewing wees.
Groete Rika
Hugo V - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig, plaasgevoel.
Maretha O - Des 2020
Gemiddeld
Als was perfek - dis net jammer daar is nie WiFi nie.
Hanneri C - Des 2020
Gemiddeld
Heerlike, rustige kuier met 'n egte plaasatmosfeer.
Pine P - Nov 2020
Gemiddeld
Mooi netjies en skoon.
Jimmie P - Okt 2020
Gemiddeld
Pragtige rusplek na 'n lang pad. Pragtige tuin,wat rustigheid en kalmte skep en net mooi is.
Danie V - Okt 2020
Gemiddeld
Ons verblyf was aangenaam en verkwikkend. Die plaas en diere het vir 'n lekker atmosfeer gesorg.
Herman V - Nov 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Elmari B - Okt 2019
Gemiddeld
Baie netjiese verblyf.
Anton D - Mei 2019
Gemiddeld
Fantasties, netjies en skoon.
Michelle B - Apr 2019
Gemiddeld
5 ster. Klas verblyf.
Du'Villa B&B se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer, Michelle. Hoop om julle gou weer te sien.
Lynette P - Apr 2019
Gemiddeld
A beautiful setting, neat, well-equipped rooms and friendly hostess.
Dirk M - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantastic! Most relaxing setting. Rooms and dining room beautifully decorated. Rika top class host.
Du'Villa B&B se terugvoer
Thank you, hope to see you soon again.
Steven A - Jan 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Natasha V - Nov 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Ancois S - Apr 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Riane V - Feb 2018
Gemiddeld
Gerieflike oornagakkommodasie, baie vriendelike diens.
Du'Villa B&B se terugvoer
Beste Riane,
Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Ons sal verseker by julle ook 'n draai kom maak as ons in die omgewing is.
Ronél D - Feb 2018
Gemiddeld
Bevredigend.
Marzanne P - Jan 2018
Gemiddeld
Baie netjies. Vriendelik.
Louise K - Sep 2017
Gemiddeld
'n Stukkie hemel op aarde.
Du'Villa B&B se terugvoer
Dankie vir julle. Hoop om julle weer te sien.
Giselle T - Sep 2017
Gemiddeld
Verwagtinge oortref.
Du'Villa B&B se terugvoer
Baie dankie, dis gaste soos julle wat die bedryf vir ons lekker maak.
Jakkie N - Jul 2017
Gemiddeld
Uitstekende en netjiese verblyf en baie gasvry.
Du'Villa B&B se terugvoer
Baie dankie Jakkie, ons waardeer die terugvoer.
Wilma V - Mei 2017
Gemiddeld
''n Blye lafenis na 'n lang dag op die pad.
Du'Villa B&B se terugvoer
Dit is altyd lekker om te hoor as gaste hulle verblyf geniet het. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Rika.
Kayla W - Okt 2016
Gemiddeld
Beautiful stay!
Lees meer- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekkerstraat 1, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom