Eagle Nest Luxury Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 186 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1016 Coldstream Street, Little Falls ext 13, Roodepoort, 1724, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Eagle Nest Luxury Accommodation is in Hendrik Potgieterstraat naby die N14 en N1 in Roodepoort geleë.
Verblyf is in 22 luukse kamers beskikbaar, waarvan 16 koningingrootte-kamers is, 4 kamers elk 2 enkelbeddens het en 2 koninggrootte-kamers is. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, ketel en mikrogolfoond, asook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorgenoeg veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike binnenshuise swembad en gimnasium.
Eagle Nest is naby verskeie geriewe, soos Pick 'n Pay, Clearwater Mall, Cradlestone Mall, Silver Star, botaniese tuine en Die Wieg van die Mensdom. Lanseria Lughawe is ongeveer 15 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Ruku Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1016 Coldstream Street, Little Falls ext 13, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Eagle Nest Luxury Accommodation het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1016 Coldstream Street, Little Falls ext 13, Roodepoort, 1724, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 186 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang