+13
Selfsorg in Grens Area

Rhodes Cottages - Eaglescraig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beslis aan te bevele! Ongelooflike mooi area & ou groot plaashuis! Teen die berge, weg van alles af, en ongerep. Die plaaspad het 'n voertuig met ground clearance nodig, so moenie met jou TT of M3 kom en dan kla nie. Beslis die moeite werd vir mense wat na die stilte op 'n plaas soek. Bly meer as een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 5 064
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 064
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 064
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Eaglescraig, Rhodes, 9787, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA627eaa20c8bbf53731145fa73b6efd426af78a4d481e7e1990a0e4f2ccf0c1331de152d8f2dd7b9bf118c3a79d4749d7614a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 064 per nag, vir 9 mense 1 5 1 5 Eaglescraig Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.820681 27.73938
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang