+13
Selfsorg in Vaalwater

Eating My Way Accommodation

3 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 184 Kirkman Street, 2 Rocky Ridge Estate, Little Falls, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Eating My Way Accommodation is 'n lieflike tuinwoonstel van 55 vierkante meter in 'n stil woonbuurt in Vaalwater.

Die selfsorgtuinwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer word via die hoofslaapkamer deur 'n skuifdeur bereik en het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n tafel met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n aangewese studeertafel en 'n verskeidenheid speletjies en boeke. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakstoep met stoepmeubels, 'n hangmat en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jonathan O
5.0
Clean and neat, will definitely use the accommodation again. Exactly what I wanted, clean and neat. I will definitely use the accommoda...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Jaco M
Besigheidsreis
5.0
Awesome stay and great value for money. Well equipped and for me the cherry on the cake was opening the freezer to find it full of ice!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Jacqui D
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and neat flatlet. Beautiful flatlet with main bedroom plus small bedroom, lounge, kitchen and bathroom. Very friendly and helpful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Chris V
Saam met vriende
4.8
Fantasties. Seep en shampoo sal welkom wees.
Okt 2025
Phlip B
Saam met lewensmaat
4.0
Behalwe vir die enkelbedmatrasse wat baie hard was, het ons lekker gebly. Lekker oornagplek. Rustig.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 184 Kirkman Street, 2 Rocky Ridge Estate, Little Falls, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Eating My Way Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

184 Kirkman Street, 2 Rocky Ridge Estate, Little Falls, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf82ef03ce23924efd80fe6f90a6f4d29e9d4c72a66b5859d7d263febe81d696793c9d95a082922a27daec250d720933662fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 184 Kirkman Street 2 Rocky Ridge Estate, Little Falls 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.295861759833 28.115598195861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang