Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
Wildsplase (17)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Vaalwater

4.1 / 5  
volgens 70 resensies
Lees regte resensies van Vaalwater van 70 geverifieerde gaste.
Indien jy Vaalwater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vaalwater.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vaalwater akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vaalwater Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vaalwater Akkommodasie

29 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vaalwater

Die Orchid Gastehuis is in die hartjie van die Waterberg, in die dorpie Vaalwater geleë. Dis ideaal op pad na Lephalale (Ellisras) en Botswana (Stockpoort Grenspos), 2 ure se ry vanaf Pretoria, en 'n uur vanaf Le...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vaalwater

Dunroamin Safaris is in die wonderskone Waterberge geleë en bied 4 grasdak-selfsorgeenhede wat elkeen volledig toegerus is. Die chalets het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, of altesaam 6 volwassenes. Elke c...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vaalwater

Summerplace Farm Stay is op 'n bosveldplaas in die Waterberge, sowat 3 uur se ry vanaf Johannesburg, en bied 'n vreedsame wegbreek. Gaste kan skemerkelkies drink en die uitsig op die Waterberg geniet. Summerplace F...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vaalwater

Mashudu Private Game Lodge is 45 km vanaf Nylstroom en is ideaal vir 'n troue, konferensie, 'n naweek of 'n wegbreek in die middel van die week. Dié lodge bied verblyf in 'n bos-tent of 'n kamer. 'n Yskassie, tee-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Vaalwater

Sire Safaris & Spa bied gerieflike selfsorgverblyf aan 10 gaste 35 km vanaf Vaalwater in Limpopo. Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Een van die slaapkamers het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 522
per nag, vir 8 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Wildeman Stories Wildsplaas bied ontspanne plaasverblyf sowat 35 km vanaf Vaalwater. Verblyf word in 2 losstaande chalets gebied wat as geheel bespreek word. Chalet 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkame...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Afrikan Sunset is in die hartjie van die Waterberg-biosfeerreservaat, 22 km van Vaalwater en 221 km van Pretoria af. Dié lieflike lodge bied asemrowende uitsigte oor die savanne en hier kan gaste die stilte van die...

Vanaf
R2 998
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vaalwater

Ama Amanzi Bush Lodge bied aan gaste 'n wonderlike boswegbreek in die lieflike Waterberg Biosfeer, 'n UNESCO-erfenisgebied in die Limpopo-provinsie, minder as 3 ure se ry vanaf Johannesburg. Gaste kan oornag, vir 'n...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vaalwater

Bosveldrus Gastehuis in Vaalwater bied gerieflike verblyf vir gaste wat die area besoek of op pad is na Botswana en Lephalale. Die gastehuis bied verblyf in grasdak-eenhede met slaapplek vir 2 gaste en uitsigte oor...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vaalwater

Wilde Avontuur is sowat 2 uur noord van Pretoria en net buite Vaalwater. Dié lodge skakel in by die omliggende area en die graska-konstruksie is uit plaaslike materiaal gemaak. Daar is 9 en suite-kamers met slaap...

Vanaf
R3 750
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Bushwa Game Lodge is 'n luukse wildlodge in privaat besit, hoog op 'n koppie met 'n uitstekende uitsig op die Waterberge. Die lodge is in 'n privaat malaria-vrye reservaat in die Groter Waterberg-biosfeer in Limpopo...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vaalwater

Shondoro Mountain Retreat is in Vaalwater geleë en bied slaapplek in 3 rustieke steen- en grasdakkothuise. Die omliggende area het 'n ryk geskiedenis. Die Waterberg Meandor-roete begin hier by die algemeenste ingan...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vaalwater

Ivemvane Bush Camp is 'n gesellige kampterrein op 'n bergkruin in die hartjie van die Waterberg. Die kampterrein bied asemrowende uitsigte van die sonsopkoms en -ondergang, oor die bosveld en op die berge in die ver...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Welgevonden Game Reserve, Vaalwater

Rock Lodge Vaalwater is in die hartjie van die Waterberge en bied selfsorg-verblyf in chalets. Die lodge is op ’n 360 hektaar-bosveldplaas geleë met wild soos die bosbok, njala, kameelperd, rooibok, kudu, volstru...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vaalwater

Chateau de Bosveld is op die R33 net buite Vaalwater in die Waterberg-omgewing. Dis 'n ruim huis met 'n koloniale styl en 'n stoep wat om die huis strek. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan di...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Vaalwater

Olievenhoutsrus Guest & Game Farm is uiters gewild onder landreisigers en besigheidsreisigers, sowel as families met kinders. Daar word gereeld wild gesien en selfs foto-geleenthede van binne die lodge en dit maak d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Kudu Khaki is 'n lodge in die Vaalwater-omgewing en is deel van die Waterberg-biosfeer. Die lodge is 35 km noord vanaf Vaalwater op die R33 geleë - ideaal vir 'n naweekwegbreek. Kudu Khaki het 4 rondawels op die ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vaalwater

Ivemvane Mountain Lodge is 'n eksklusiewe selfsorglodge bo-op 'n berg in die hartjie van die Waterberge. Die lodge bied uitstekende uitsigte oor die bosveld en op die berge in die verte en vanaf die ranvloeiswembad ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Okanti Lodge is buite Vaalwater, Limpopo, op die Melkrivierpad geleë. Die lodge bied gehalteverblyf op 'n 1000 hektaar wildsplaas. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek vir natuurliefhebbers en avontuurlustige reisig...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 18)
Wildsplaas in Vaalwater

Hemath Familie Game Farm bied selfsorgverblyf aan 18 gaste op 'n wildsplaas, 24 km van Vaalwater af. Die verblyf bestaan uit aparte en suite-chalets, 'n gemeenskaplike kombuis en 'n lapa. Drie van die chalets het e...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Vaalwater akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za