Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.3
Veiligheid
5.0
Rinie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtig, netjies, aangenaam, rustig. Ons het 'n heerlike tyd gehad en die ou mense wat daar bly, was baie vriendelik. Al voorstel wat ek het, is dat daar 'n deur geplaas word by die trellidor vir meer privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma T
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly. Dit is beslis waarde vir geld. Baie ruim en vir ons behoeftes goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2025

Ligging is goed. Die dorp is baie stil. Ten volle toegerus. Skoon en netjies. Ek beveel streng aan dat daar aandag geskenk moet word aan die deurgang wat oop is na die eienaar se woning. Mens hoor alles en hulle hoor ook vir jou. Dit was vir my baie ongemaklik gewees.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek

76 Koedoe Lane, Reebok, 6500, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0656d5d2a87a926ee84292b9b9cf6e33c6537176a4baa98ff682a8e39ccc29a0e29656b06423972959899129939ba4af4a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 76 Koedoe Lane Reebok 6500 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -34.074107717239 22.171886329111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang