+9

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Naydine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Rustig en aangenaam. Ek het baie lekker gebly. Ons beveel julle nog heel naweek aan, aan almal wat wil weet waar ons was. Die volgende is maar persoonlike goedjies. Ek kry eers die verwarmers oppad uit. Dit was Vrydag aand nogal koel in die leefarea. Miskien het ek dit gemis, maar as julle dalk net kan aandui dat julle nie die papierbakkies verskaf wat binne die Airfryer kom nie. Ek neem aan as daar koffie, tee en suiker is, sou daar melk ook wees. Maar weereens, baie dankie vir so 'n mooi, skoon plekkie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

109 Church Street, Unit 85 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA794794774dc90188ce5d403ef49ce0ee1d7d66760ffdba3b49526caa8b539c7614d7a660086b997287547cef5a7fafb7ff00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 109 Church Street Unit 85 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.436048355113 19.216839886925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang