- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Intaba-Indle Wilderness Estate, 350 Bospoort, Bela-Bela, 0428, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Ebenhaeser Oornag Akkommodasie is 7 km buite Bela-Bela, op die Intaba-Indle Wildlife Estate geleë. Dit bied gerieflike verblyf, ideaal vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste.
Verblyf is beskikbaar in 'n enkelkamer, 'n gesinskamer en 'n selfsorgrondawel met verhit-en-eetgeriewe. Elke kamer en eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n privaat ingang, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
WiFi is gratis en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die eiendom beskikbaar.
Gaste het toegang tot verskeie aktiwiteite op die plaas, soos visvang, selfbegeleide wildritte, wandelroetes, fietsry en swem. Gaste kan ook aktiwiteite geniet soos perdry, kyk na die Groot 5, voëlkyk, en wildritte. Al dié aktiwiteite is in 'n 10 km radius van die verblyf.
alles in radius van 10km vanaf Ebenhaeser.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Intaba-Indle Wilderness Estate, 350 Bospoort, Bela-Bela, 0428, Limpopo
- Gaste dink Ebenhaeser Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Intaba-Indle Wilderness Estate, 350 Bospoort, Bela-Bela, 0428, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang