- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Tweede Street, Fochville, 2515, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Eden Vreugd Gastehuis bied vreedsame verblyf in Fochville, Gauteng. Fochville is 'n plaas- en myngemeenskap, en het verskeie historiese trekpleisters.
Dié B&B bied verblyf in 4 dubbelkamers, 'n enkelkamer en 2 gesinskamers. Elke kamer het sy eie ingang. Elke kamer het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.
Elke kamer het 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Daar is ook 'n swembad, lapa en braai-area in die tuin.
Trekpleisters sluit The Borehole, Tlokwe-puin, Theron-gedenkteken, 'n voëlplaas, forelbroeiplek en Piet Viljoen Park in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 46 Tweede Street, Fochville, 2515, Gauteng
- Gaste dink Eden Vreugd Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Tweede Street, Fochville, 2515, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang