Beskrywing
Hierdie pragtige kothuis het 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en dit bied toegang tot die stoep. Die badkamer het 'n stort, verhitte handdoekreling, wasbak en 'n toilet. Hierdie eenheid het 'n kombuis en 'n leefarea met gemaklike rusbanke, 'n slaapbank vir kinders voor die kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders word op versoek en met vooraf reëling toegelaat.
Die verblyf is kindervriendelik, maar ouers word versoek om ekstra versigtig rondom die oop swembad te wees en sodoende kinders se veiligheid te verseker.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak, verhitte handdoekreling en 'n toilet. Hierdie eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders word op versoek en met vooraf reëling toegelaat.
Die verblyf is kindervriendelik, maar ouers word versoek om ekstra versigtig rondom die oop swembad te wees en sodoende kinders se veiligheid te verseker.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Plaashuis het 3 ruim slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n bababedjie. Albei badkamers het storte. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis, sitarea, braai- en bomageriewe, houtvuurwarmbad en 'n TV in. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders word op versoek en met vooraf reëling toegelaat.
Die verblyf is kindervriendelik, maar ouers word versoek om ekstra versigtig rondom die oop swembad te wees en sodoende kinders se veiligheid te verseker.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Annandale Road, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang