12 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 99 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eersterivierstrand 99 is 'n ruim en gerieflike selfsorg-vakansiehuis by die strand in Tsitsikamma wat slaapplek aan 12 gaste bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet en 'n wasbak, asook 'n aparte toilet het.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n toonbank. Die sitarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai en 'n glasskuifdeur wat na die balkon lei, waar daar sitplek en 'n uitsig oor die see is. Die huis spog ook met 'n kroeg.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 99 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
- Gaste dink Eersterivierstrand 99 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
99 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang