Eikebos Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die kothuis via 'n grondpad bereik word.
Let asseblief daarop dat die gasheer op die eiendom in 'n aparte gebou woon. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie. Dagbesoekers word nie toegelaat nie, tensy hulle verblyf op die plaas bespreek het. Die kothuis is volledig selfsorg; interne dienste word nie aangebied nie. Gaste is welkom om op die plaas te stap, toegang te hê tot 'n nabygeleë plaasdam vir vang-en-vrylaat-baarsvisvang of om op eie risiko in die plaasdam te swem. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwaalhoek Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang