+20

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Charl P
1 nag
5.0
Mei 2026

Baie aangenaam, sal weer daar 'n draai maak. Baie skoon, netjies en hartlike ontvangs. Sal dit definitief voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nyiko S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Excellent. It has been a great stay with great service and assistance from the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anakin S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Safe, friendly and comfortable. Safe environment, the staff are friendly and the owners are amazing people and provide comfortable accommodations. I would recommend a stay at Destiny Inn to anyone that would want to spend time in Polokwane to see all the sights and take part in the activities to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan R
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2026

Clean and comfortable rooms in very pleasant surroundings with a lovely hostess. Nice clean rooms and comfortable beds. Very pleasant surroundings a little way out of town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lukas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie oornag plek. Baie rustige omgewing naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker, sal enigiets weer soontoe gaan. Baie lekker diens is puik. Sy het vir ons een van haar houthuise gegee wat volledig gemeubileer is met 'n aircon, 'n TV, mikrogolfoond en 'n yskas. Baie mooi beddegoed en alles was netjies en op hulle plekke gewees. Dit is 'n baie rustige vakansieplek waar jy lekker kan rus. Die kos is ook baie lekker wat sy voorberei. Hulle is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabitha M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

The welcome by the owner was superb. How I wished I could stay for the whole month. The place is extremely excellent. Clean, quiet, friendly staff and owner. I won't hesitate to visit again. My heart was even sore when I had to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

It was better, a place to listen to yourself. Yes, but the fireplace is missing just to chill and enjoy yourself when it's cold. The solar geyser is not recommended in the area because it is sometimes cloudy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Albert V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Gerieflik, gemaklik en lekker. Die huisies is baie mooi en netjies. Die tannie was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan H
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2025

Laat in, vroeg uit, maar baie tevrede vir die paar ure wat ons daar was. Ons het baie laat die aand ingeboek, so ons kon nie regtig alles ervaar wat Destiny Inn het om te lewer nie, maar die ontvangs was warm en vriendelik. Ons gesin het Destiny Inn net as slaapplek gebruik, en vir dit het dit die doel volhartig gedien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 080
10 % AF
R1 080 R972
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 080
10 % AF
R1 080 R972
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 080
10 % AF
R1 080 R972
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 136, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a53d7e46e1680ba3712f527eb59216a38435bab04a8eea546ce57fe15cbcc1e3e4e06cd0e12580782f17cc2f94859467fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Plot 136 Dalmada 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.886941315083 29.541893005371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang