+15
Selfsorg in Waterberg

Elements Private Golf Reserve 104

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Bertus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Onvergeetlik, uitstekende golfbaan. Geniet die rustigheid van die Bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna F
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2022

Teleurstellend. Pad is onrybaar na Elements. Ons moes 2 bande vervang a.g.v. daardie pad. Baie duur wegbreek a.g.v. pad!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Sunette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Heerlike naweek in die bos. Ons kom vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Gholf- en bergfietsnaweek. Pragtige bosveld-uitsig, stil en rustige omgewing, omring deur natuur, top gholfbaan en 4 bergfietsroetes om van te kies. Braaigeriewe is uitstekend. Eenheid is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Etes word ook by Klubhuis bedien. Gerhart, die eienaar, het ons versoeke vinnig en professioneel afgehandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhart
Elements Private Golf Reserve 104
Baie dankie vir die puik gradering en die positiewe kommentaar.

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Great place for a short break. The host is very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2021

Baie lekker wegbreekplek, privaat en gerieflik, Toegangsbeheer was baie professioneel en vinnig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas P
Kort verblyf
4.4
Des 2021

Baie oulike plek en baie stil. Goeie wegbreek en die eienaar is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2020

Die kuier by Elements was lekker rustig in 'n ontspannende omgewing. Ons het nie van die golfbaan gebruike gemaak nie, maar die baan is in uitstekende kondisie. Die plekkie waar ons gebly het was baie netjies en goed uiteengesit. Al die geriewe is daar en gemaklik om te gebruik. Die buite braaier is goed gebruik om die bosveld atmosfeer te nuttig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhart
Elements Private Golf Reserve 104
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons sal jul graag weer daar wil sien.

Carly S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Absolutely wonderful accommodation and surrounds. Unit is in wonderful condition and beautifully located. Elements is very professional and would like to take the opportunity the thank te owner of the unit who was very helpful and always available for questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhart
Elements Private Golf Reserve 104
Thanks for the great review, only a pleasure having you.

Ray B
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Great. Great. Plek baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerhart Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Elements 104, Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 17:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1XZZpAnlwbhdh3zggXG78jzI4ckVtUwz8SmrVWF90vkXjOLYa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Elements 104 Elements Private Golf Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 10:00-23:00 17:00 -24.792037686636 28.134668588845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang