Elements Private Golf Reserve 104

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elements 104 is op die Elements Privaat Gholfreservaat en bied gehalteverblyf vir gholfspelers en vakansiegangers.

Dié woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 'n slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is nie n stoof nie, slegs braaigeriewe.

Daar is 'n TV met DStv en lugversorging.

Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe en kan gebruik maak van die swembad by die hoofhuis.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Elements Privaat Gholfreservaat is sowat 125 km vanaf Pretoria in die pragtige Waterbergstreek net buite Bela-Bela.

Slaapplek

'n Bespreking by Elements Private Golf Reserve 104 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elements Private Golf Reserve 104 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]