Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
Selfsorg in Waterberg

Elements Private Golf Estate Lodge 197

8 gaste

3 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lodge 197, Elements Golf Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Elements Private Golf Estate Lodge 197 is 'n privaat selfsorg-lodge in die eksklusiewe Elements Private Golf Reserve in die Waterberg, ongeveer 2 uur vanaf Johannesburg en 20 minute vanaf Bela-Bela. Omring deur ongerepte bosveld, bied die lodge privaatheid, gemak en skilderagtige uitsigte.

Die lodge bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Drie slaapkamers is gemeubileer met koninggrootte beddens, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers is in twee aparte slaapvlerke gerangskik, weg van die hoofleefarea. Elke en suite-badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n privaat buitestort. Lugversorging, kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het twee kaggels en sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele in. 'n Aparte opwaskamer bied 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer en sluit 'n TV met 'n volledige DStv-pakket in.

Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met buite-eetkamermeubels en 'n ingeboude braai, wat lei na 'n boma met sitplek en 'n vuurput, sowel as 'n dek met sonstoele en 'n privaat swembad. Die lodge bied ook 'n toesluitmotorhuis met veilige parkering vir tot 4 voertuie.

Die landgoed beskik oor 'n 18-putjie Peter Matkovich US PGA Kampioenskap gholfbaan en is die tuiste van vrylopende wild soos koedoes, njalas, impalas, sebras, blouwildebeeste, blesbokke, rooihartebeeste en bergrietbokke, wat Lodge 197 'n ideale bosveld-wegbreek maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lodge 197, Elements Golf Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elements Private Golf Estate Lodge 197 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Lodge 197, Elements Golf Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA168f9e15f4b32525c50150caa8524f4913a9b04a5e713e3729339f47c4881a4c0258275d489f5b200a182d367440bd68053d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Lodge 197 Elements Golf Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.791872 28.1342887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang