Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Private Golf Estate Lodge 197

Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 28 Apr 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 197, Elements Gholflandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 900 R5 865 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Elements Private Golf Estate Lodge 197 is 'n privaat selfsorg-lodge in die Elements Privaat Gholfreservaat in die Waterberg. Die reservaat is net 2 ure se ry vanaf Johannesburg en 20 minute buite Bela-Bela.

Lodge 197 is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die slaapkamers is in 2 vleuels aan weerskante van die hoofleefarea geleë. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, wasbak, asook 'n privaat buitestort in 4 van die slaapkamers. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 2 kaggels en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Verder is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in 'n aparte opwasarea. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n boma met sitplek en 'n vuurput, 'n dek met sonstoele en 'n privaat swembad. Dié eenheid het 'n toesluitmotorhuis en daar is parkeerplek vir 4 voertuie.

Die reservaat het 'n US PGA-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is en daar word gereeld kompetisies gespeel. Koedoes, njalas, rooibokke, blouwildebeeste, sebras, blesbokke, rooihartbeeste en rooiribbokke loop vrylik hier rond en Lodge 197 spog met besonderse uitsigte oor die bosveld.

Slaapplek

’n Bespreking by Elements Private Golf Estate Lodge 197 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Elements Private Golf Estate Lodge 197
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Jaar gelys 2

Ligging

  • Lodge 197, Elements Gholflandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elements Private Golf Estate Lodge 197 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R6 900
R6 900 R5 865
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 900
R6 900 R5 865
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 197, Elements Gholflandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA168f9e15f4b32525c50150caa8524f4913a9b04a5e713e3729339f47c4881a4c0258275d489f5b200a182d367440bd68053d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 900 nouVanaf R5 865 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Lodge 197 Elements Golf Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.791872 28.1342887
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem