+14

Elephant Echo 259 Mabalingwe Nature Reserve

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R516, Rooiberg/Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Elephant Echo bied luukse selfsorgverblyf en is geleë in die eksklusiewe Mabalingwe Natuurreservaat. Die reservaat spog met 'n verskeidenheid geriewe en is die tuiste van die Groot 5, en is ongeveer 31 km vanaf sentraal Bela-Bela geleë.

Hierdie selfsorg-lodge kan tot 4 volwassenes en 2 klein kinders akkommodeer en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die goed toegeruste kombuis bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, en ander toestelle en gereedskap om te gebruik. Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel met sitplek en lei na 'n oordekte patio met buitemeubels en 'n braai-area.

Gaste het toegang tot al die oord se geriewe, wat spog met 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite soos wildritte, wildkyk te perd; gedeelde koue en verhitte swembaddens, sowel as 'n buitelug-spa en gedeelde Jacuzzi-geriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
3.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R516, Rooiberg/Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elephant Echo 259 Mabalingwe Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 550
15 % AF
R 2 550 R 2 168
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 550
15 % AF
R 2 550 R 2 168
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 550
15 % AF
R 2 550 R 2 168
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R516, Rooiberg/Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8af170f5d0d79e7a40cf82bb91f25204d7eef1e9ae99326a7d80fc3230e29220d090d28d2a8b9d50cbb47a09f1811b48263a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R2 168 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 R516, Rooiberg/Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.846365660216 28.046719528836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang