+16

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hester B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Verlang klaar terug. Die tydjie was onvergeetlik net te kort. My kinders van VSA was saam met ons daar en hulle het dit baie geniet. Alles awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Puik waarde vir geld. Baie oulike plek. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Tuiste met wild. Netjiese, wel gelee akkommodassie. Goeie diere lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantastiese wegbreek in die hartjie van die bosveld. Veilige atmosfeer. Vriendelike en behulpsame personeel. Was fantasties, tog so kort. Sal definitief weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Baie rustig. Matras te hard, geen opsie vir dubbel bed nie, kussings is beroerd. Geen instrumente om vuur mee te maak nie. Die braai tongs is in flarde. Die krag proppe werk nie en is brand gevaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Henk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Meer as genoeg. Ons het lekker gebly. Die waterdruk was egter baie swak. Amper onmoontlik om te stort. Ons het ook nie 'n WiFi-wagwoord ontvang nie, wat dinge moeilik gemaak het aangesien die opvangs kom en gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Thanks for creating memories we'll cherish. Our second visit. The resort itself is lovely. Thanks for making our visit even more relaxing due to a lovely and well-kept unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ontspannend. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great stay. Beautiful unit with air conditioning, which was necessary. The fully stocked kitchen was really helpful. We loved the private boma/braai outside areas and nice access to the park. The only downfall was the poor signage to get around the park, which made the first few personal game drives quite frustrating. The map handed out at reception did not help whatsoever; it definitely needs to be redone with more accuracy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Nice and relaxing. Chalets were very nice and clean. Would recommend to include cleaning services in the price. Would definitely recommend Elephant Lodge 266.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mabalingwe Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 144

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 614
35 % AF
R 2 614 R 1 699
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 614
35 % AF
R 2 614 R 1 699
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 614
35 % AF
R 2 614 R 1 699
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA601ff9a6a38a17a2ad199a4dcb045c435b4fbe31faad0b54f596bddd353931efe1510d808356ea754365bd1f44bdfd31691c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 613 nouVanaf R1 699 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.842049819774 28.04867496627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang