4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Elephant Lodge 266 bied lieflike en rustige verblyf in die hartjie van Mabalingwe-reservaat, Bela-Bela. Dit word deur die skilderagtige Bosveld en wild omring. Hierdie vakansiehuis is die perfekte wegbreek vir natuurliefhebbers en diegene wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Die buite-area bied 'n wonderlike toevlugsoord en spog met 'n lieflike stoep met sitplek. Daar is ook 'n vuurput.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Mabalingwe Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 115
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Elephant Lodge 266 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang