Elephant Song Family
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaat Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Elephant Song Family is die perfekte wegbreek en bied 'n moderne, ruim huis naby die pragtige Pebble Beach in Swakopmund. Dit bied slaapplek aan 6 gaste.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde badkamer het ook 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Ontspan in die tuin of kuier om die binne- en buitebraai-areas vir onvergeetlike aande saam met geliefdes. Die verblyf spog ook met 'n veilige dubbelmotorhuis en genoeg spasie om 'n sleepwa of karavaan agter geslote deure te parkeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kiaat Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaat Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang