Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Erongo

4.6 / 5  
volgens 81 resensies
Lees regte resensies van Erongo van 81 geverifieerde gaste.
Indien jy Erongo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Erongo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Erongo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Erongo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Erongo Akkommodasie

270 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR1 400
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vogelstrand, Erongo

Pebble Beach No 19 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Swakopmund in Namibië. Die eenheid is 500 m van die see af. Baie mooi see uitsig van die braai. Die kompleks is naby winkelsentrums en die strand. Dié bekoorl...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 275
per nag, vir 2 mense
B&B in Swakopmund, Erongo

Small Wonder Bed and Breakfast is in Swakopmund geleë en bied pragtige kamers wat slegs 1 km vanaf die strand is. Gaste het 'n keuse tussen 3 kamers; Sea Horse, Sail Boat en Anchor. Elke kamer beskik oor 'n koning...

10% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kramersdorf, Erongo

Kramersdorf Guesthouse is in Swakopmund, 'n oulike dorpie aan die sentrale kus van Namibië geleë. Dié dorpie is bekend vir sy historiese Germaanse argitektuur. Dit is tussen die Atlantiese Oseaan en die Namibwoes...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Hentiesbaai, Erongo

Roetsies is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Hentiesbaai en is sowat 1 uur se ry van Swakopmund af. Dié pragtige dorpie spog met lang strande en uitstekende visvanggeleenthede. Dié ruim drieslaapkamershu...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Kramersdorf, Erongo

Meerkat Guesthouse skuil in 'n stil, sentrale hoekie van Swakopmund. Dié gastehuis bied luukse, gerieflike kamers en 'n warm atmosfeer naby die toerismesentrum. Die winkels, restaurante en Atlantiese Oseaan is loop...

33% af Aanbod!
VanafR3 008
R2 005
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center, Erongo

The Delight Swakopmund is 'n moderne, kleurvolle hotel in Swakopmund, Namibië. Die hotel is 500 m van die see af en die sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante in die area is. Dié hotel bied...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vogelstrand, Erongo

Atlantic Breeze self catering bied gerieflike gehalte-verblyf in Swakopmund, 'n kusdorpie in Namibië. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor...

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
B&B in Swakopmund, Erongo

Rocky Shore Guesthouse bied B&B-verblyf in Swakopmund, 'n kusdorpie in Namibië. Die instansie is geskik vir enkelreisigers, vakansiegangers, gesinne en sakereisigers. Verblyf word gebied in 'n keuse van 11 slaapka...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Hage Heights, Erongo

Amarachi Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvolle gastehuis in Swakopmund. Dié gastehuis met sy rustige atmosfeer is geskik vir besoekers wat die omgewing wil verken. Die gastehuis is 500 m vanaf die W...

Vanaf
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langstrand, Erongo

Long Beach Self-Catering bied gehalte-vakansieverblyf aan die Namibiese Weskus. Die akkommodasie beskik oor 4 selfsorg-eenhede om aan almal se behoeftes te voorsien. Daar is 2 ateljeewoonstelle, 'n eenslaapkamerwo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za