+49
Selfsorg in Seaview

Elizabeth House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jenny L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Goeie ligging. Baie lekker huis ook kindervriendelik. Vir seker baie lekker gebly. Sal weer teruggaan. Tanya was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Simply perfect. Simply perfect! It was comfortable and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ebrahim H
Lang verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2026

Was great. The stay was awesome. The area was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aldo V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Extremely well-equipped house. Elizabeth House has everything you need to have an amazing stay - from well-equipped kitchen to a magnificent sea view. The house really does have all of the modern conveniences, from dishwasher to Wi-Fi, great swimming pool and comfortable clean beds with great linen. I would definitely recommend the house. Thank you very much Tanya, hope to stay there soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Wonderlik, huis het alles wat jy benodig, skoon, veilig, naby alles. Sal weer daar boek, pragtige plek, vriendelike eienaars, behulpsaam en hou jou op hoogte van alles. Het alles wat jy benodig. Daar is soveel om te sê oor die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melany G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Lieflike ligging. Huis het als wat mens nodig het vir lekker rus. Ons het die verblyf baie geniet. Ons was gelukkig om baie goeie weer te hê en die huis is van so 'n aard dat ons heeltyd vanaf kombuis, eetkamer, stoep, braaigeriewe en swembad kon kuier. Sou die weer onguur wees, is die sitkamer/eetkamer gedeelte bo perfek,veral in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n heerlike huis vir groter groepe ook.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Preston R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Very clean house and plenty space Love the openness and space. Beautiful view of the ocean and enjoy the fresh ocean smell and waves from the deck

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christa C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Fantastiese huis en uitsig. Ons het heerlik gebly. Veilig, netjies en skoon huis. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail S
Kort verblyf
4.6
Okt 2019

Baie mooi, netjies, veilig en ruim. Daar was alles wat ons nodig gehad het in die huis. Dit het gevoel soos huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R2 500
per nag, vir 14 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 14 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag, vir 14 mense
Bespreek

44 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19260115d4398ac06bd01144bfd1c26ecc85d19f0252ee916c784447e7a766f47d501a9c919d7a8ac8ed3947344ab41f940e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 14 mense 16 5 1 5 44 Elizabeth Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009000767346 25.344554528836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang