6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Oranje Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Ella's Cottage Too is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 6 in Parys. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat die dorp besoek.
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste kan etes by die etenstafel geniet of in die sitarea ontspan waar daar ’n TV met DStv is.
Elle'a Cottage Too is 500 m vanaf die middedorp waar daar winkels en restaurante is, en 1 km vanaf die Parys-gholfklub. Parys bied ’n verskeidenheid aktiwiteite, soos visvang, riviervlotvaart, voetslaan, 4x4-bane en abseil.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 63
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 21 Oranje Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Ella’s Cottage Too het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Oranje Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang