Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ellefsen Suite 114

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostewalweg, Ellefsen Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Ellefsen Suite 114 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Ellefsen Golf Estate in Langebaan en is die ideale opsie vir 'n kuswegbreek, aangesien dit stapafstand vanaf die klubhuis en die gemeenskaplike swembad is.

Dié grondverdieping-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en -kinderspeelarea is op die landgoed beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Ellefsen Suite 114
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 342

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Oostewalweg, Ellefsen Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ellefsen Suite 114 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostewalweg, Ellefsen Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a7db3306286ebe6c13da461811e5efbb67b3bc077e9dfbe94eb8f94c0aa5bbe15538f14e81940cf42715f267ea1c6b7269?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
1 5 1 4 Oostewal Road Ellefsen Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.077282099354 18.047530079693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem