Ellipse Waterfall 3801
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Besprekingsfooi van R100.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat konstruksie oorkant die pad plaasvind. Alhoewel dit tot geraas en aktiwiteit in die omgewing kan lei, behoort dit nie die ervaring by Ellipse Waterval te beïnvloed nie.
Vir sekuriteits- en verifikasiedoeleindes word 'n geldige ID of paspoort by inklok vereis. Alle eiendomme is streng rookvry, en huurders aanvaar volle aanspreeklikheid vir alle minderjariges en besoekers.
Troeteldiere, partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
'n Standaard sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor inklok. Die bedrag hang af van die standaard van die instansie en kan na goeddunke van die eienaar of bestuur aangepas word.
Geen harde geraas of partytjies word na 22:00 toegelaat nie. Gaste word verwag om bedagsaam en respekvol teenoor hul bure te wees.
Dit is verbode om wasgoed op die balkon te hang en kan lei tot boetes wat deur die Regspersoon opgelê word. Nie-nakoming van enige van die bogenoemde huisreëls sal 'n boete tot gevolg hê.
'n Laat inklokfooi is van toepassing op aankomelinge tussen 21:00 en 00:00, betaalbaar direk voor inklok. Vir aankome na 00:00 sal 'n bykomende fooi van toepassing wees.
Vir verblyf van 8 nagte of meer word 'n gratis skoonmaakdiens gedurende die verblyf, insluitend vars linne, voorsien. Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word, met 'n minimum van 24 uur kennisgewing, en sal 'n ekstra koste meebring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 15 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 15 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karkloof Cresent, Ellipse Waterfall 3801, Johannesburg, 2066, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang