Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bibi Ellipsis

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brenton Park 26, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 R702 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bibi Ellipsis is op die skilderagtige Tuinroete in 'n natuurreservaat by Brenton Park in Lake Brenton, Knysna geleë. Die naam Ellipses verwys na die drie kolletjies of punte aan die einde van 'n onklaar sin. By Ellipses kan gaste in die natuur ontspan en besluit hoe hulle hul vakansie wil geniet.

Die kothuis het 1 koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met linne. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Maaltye kan in die eetarea genuttig word of op die patio waar daar lekker braaigeriewe is. Die leefarea beskik oor 'n rusbank en verskeie stoele wat rondom 'n TV met WiFi en Netflix.

Die kothuis is in 'n natuurreservaat geleë, stapafstand vanaf die Knysna-strandmeer met jetty-geriewe, en slegs 5 minute per motor vanaf die hoofswemstrand by Brenton-On-Sea. Die park bied 2 tennisbane, 'n swembad, wasgoedgeriewe en 'n speelraam vir kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Bibi Ellipsis
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Brenton Park 26, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bibi Ellipsis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 4)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brenton Park 26, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19feb8a4eb8dd5d81bc302411c8c218fafdbc2355150e32b60fd29bdadcff6b62a76424091b9ee6829ddb8a924a9b62906e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 26 Brenton Park Lake Brenton 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.060681667463 23.029672276127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem