Elmscote Cottages

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Esme T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend en van hoogstaande gehalte! Wat 'n absolute gem! Lanklaas was ons so beïndruk met absoluut alles. Van die oomblik van bespreking was die gasvrou in kontak met ons. Tot die weervoorspelling deurgestuur op die dag van ons aankoms. Die log cabin is absoluut ongelooflik mooi en geleë op 'n pragtige stukkie landskap. Mens vergeet die stad is net om die draai! Superieure sorg is aan elke fyn detail gegee en as gereelde reisiger het Elmscote uitgestaan! Alles was so skoon en goed versorg! Werklik niks wat kort of wat ek as 'n reisiger sou wou byvoeg nie. Die kommunikasie met haar gaste is uit die boonste rakke! Baie dankie vir 'n prentjie-mooi plek en heerlike 2 nagte se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lin
Elmscote Cottages
Dear Esme, Thank you for the most motivational review I have received. I was totally humbled yet honoured to receive such a lovely review. It's with reviews like yours that makes running my small BnB all worthwhile. I'm sure there are still many areas I can improve. I continue to challenge myself to make any guest's stay at Elmscote Cottages a memorable stay. Your review means the world to me. We look forward to hosting you again. Lin & Pat - Elmscote Cottages.

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Verblyf was wonderlik en ligging uitstekend. Rustige atmosfeer en omgewing. Lin en Pat wonderlike hosts.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beslis waarde vir geld. Ervaar die plaasgevoel en rustigheid in die natuur. Ons het al by baie plekke tuisgegaan, maar hierdie kothuis is uniek. Alles wat jy nodig het en meer. Lin wel gedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing. Our stay was wonderful. From the moment we checked in till check out, everything was perfect. Lin, our host, was amazing; she made us feel so welcome. Our cabin was beautiful and so clean, and it was also fully equipped with everything you need. A big thank you to Lin; we will definitely be returning in the summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lin
Elmscote Cottages
Hi Bianca, Thank you for your lovely review. It's because of guests like you that make my small BnB such a pleasure to run. We look forward to hosting you again in the summer. Take care, Lin & Pat

Karl H
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Sien bo. Het presies voldoen aan my behoefte en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederickjvz S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Baie lekker. Baie aangenaam en gesellig. Vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R1 195
R 1 195 R 897
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 195
R 1 195 R 897
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 195
R 1 195 R 897
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 De Villiers Road, Steynsvlei, Muldersdrift, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf601ec00801fd7426b01bf6fb1cd983de52d476303afb0f853753ef0774031e094e6ec07ccb32f576611d1cfa3bea697dee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 195 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 44 De Villiers Road Steynsvlei 1739 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.050386170845 27.822659150926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang