Eloise se Gastehuis
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61 Celtisoord Street, Extension 9, Sabie, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Eloise se Gastehuis is 'n bekoorlike gastekamer op dieselfde perseel waar die eienaar woon, maar het 'n privaat ingang. Dit is in die skilderagtige dorpie Sabie in die Laeveld geleë.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek.
Daar is 'n lieflike grasperk waar gaste ook in die tuin kan sit. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Ligging
- 61 Celtisoord Street, Extension 9, Sabie, 1240, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Celtisoord Street, Extension 9, Sabie, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang