Pick your preferred language

English

Afrikaans

+32
Gastehuis in Kleinsee

EL's Little Piece of Heaven

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charles V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Stil, gas vrye environment met die mense wat daar is. Liedtevol. Goeie behandeld. Ons het lekker gebly. Dit is stil en a kalmeerende gevoel vir a goeie rus en geestelike aanpasing vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker! Skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Sal weer van die gastehuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike. Wonderlike gaste, ons wens ons kon langer bly; alles was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gail S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely. Very neat and clean. An absolute little gem. Bed was super comfy. Elmarie and Ian are excellent hosts and made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin S
1 nag
5.0
Aug 2025

Exceptionally pleasant. What an awesome slice of paradise. Exceptionally friendly hosts and a homely atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die spreekwoordelike oase in die woestyn. Vanaf ons gasvrou tot akkommodasie, het ons op 'n juweel afgekom. Geen steen is onaangeraak om ons gemak te verseker. Baie dankie weereens vir ons heerlike oorslaap. Leo was in sy element.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 4th Street, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA971b5f43a4be332e1ce299818fc228619978f723ef1228c23fb52d092afb4e251c97f6c39d2deaca11e61d8b865b9155b40e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 12 4th Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.675665024324 17.072989940643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang