- Slaapplek vir 15 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Niger Road, Emmarentia, 2029, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Emmarentia Guest House het 'n gerieflike ligging in Emmarentia in Johannesburg, naby die Johannesburg Botaniese Tuine, Emmarantiadam, Sandton City Winkelsentrum en die Rosebank Kunsvlytmark.
Die gastehuis bied verblyf in 7 kamers wat almal hul eie en suite-badkamers het. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee van die kamers is vir selfsorg toegerus en het hul eie kombuisie.
Ontbyt kan elke dag in die eetarea geniet word.
Daar is sitplek op die stoep, asook 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Simphiwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 27 Niger Road, Emmarentia, 2029, Gauteng
- Gaste dink Emmarentia Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Niger Road, Emmarentia, 2029, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang