Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flip-Flops

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-sentrum, Oosterlandstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Flip-Flops is 'n bekoorlike verblyfopsie wat slaapplek aan 'n gesin van 4 in Jeffreysbaai bied. Dit bied 'n knus, uitnodigende atmosfeer wat dit ideaal maak vir onvergeetlike verblyf.

Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, wasmasjien-tuimeldroër, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea bied verskeie vermaakopsies soos 'n TV, DVD-speler en verskeie films, 'n OVD dekodeerder sowel as 'n versameling boeke en bordspeletjies. Die gemaklike sitplek dra by tot die algehele atmosfeer van die leefarea.

Flip-Flops is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf Dolfynstrand, 'n opwindende pretpark, verskeie gewilde restaurante en gerieflike wegneemete-opsies. Gaste kan hierdie trekpleisters maklik sonder vervoer verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Flip-Flops sluit in:

Dubbelbed Kinderstapelbed
Area
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Flip-Flops
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Coreen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 12 maande

Ligging

  • Da Gama-sentrum, Oosterlandstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Flip-Flops het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-sentrum, Oosterlandstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf16948cbbae32d439e7d47be3a2e0d7d0191ab09dae760bea50c4dad9f0d31eff4fd11b238a834b85484925af7211bdf9f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Da Gama Sentrum 6 Oosterland Street 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.051390760584 24.922387488121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem