+30
Selfsorg in Mpumalanga

Erdzak Country Venue - On the Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Uhrsula H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Gerieflike plaasverblyf. Lieflike plaasverblyf met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Rustig en kalm. Dit was heerlik. Ons sal vir seker weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Daar is alles wat mens kan nodig kry. En perde het elke dag kom groet. Lieflike plekkie en lekker plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Sal beslis weer daar oornag. Beste verblyf nog in die Standerton omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Lekker rustige kuier op die plaas. Baie netjiese akkommodasie op die plaas. Skoon en goed instandgehou. Ek sal vir seker weer daar gaan oornag. Om van goed na beter te beweeg, is daar dalk een of twee klein punte. Ek het 'n kamer naam gekry en by my aankoms was daar net nommers. Ons het 'n kort kragonderbreking gehad en ek sou aanbeveel dat alternatiewe beskikbaar gestel word. Laastens dink ek dat die meeste plekke waar ons oornag 'oop' TV kanale beskikbaar stel. Hierdie punte sal my egter nie verhoed om weer daar oor te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
Beste Jarries, baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer eerlike terugvoer. Alles word altyd ter harte geneem. Ons sal aandag gee aan die name en nommers. Wat die krag aanbetref, kry ons gereeld kragonderbrekings omdat die munisipaliteit nie die lyne onderhou nie. Ons start wel die generator tussen 7 en 9 saans indien die krag af gaan. Daar is gasstowe en liggies beskikbaar in elke kamer. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Sarita K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Heerlik. Dit was lekker rustig na die dorp se bedrywighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ruim, baie skoon en waarde vir geld. Baie lekker gebly, sal definitief weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiana J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

We truly enjoyed our time on the farm. My family and I really enjoyed the weekend at Erdzak Country Venue. It truly is a tranquil and relaxing environment. However, there was no swimming pool, whereas the amenities stated 'swimming', and you have to book the horse riding activity before arriving on the farm. But we really enjoyed our time on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annel R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker snoesig. Skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
Baie dankie, ek is bly julle het die verblyf geniet!

Gabriel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het die verblyf geniet. Hier kry al die blokkies 'n regmerkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R546, Erdzak Country Venue, Standerton, 2430, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALsKPhclECVFbWdwhYsBhbIl3wzODskKYwg6Oxxt16dc6PpfkJ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 R546 Erdzak Country Venue 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.010074653723 29.247779598046
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang