+38
Selfsorg in Arniston

Erf 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,300.00 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Selfsorg.
Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref word.
Neem asb. kennis dat sekere dele van die huis met trappe bereik word.
Ongelukkig is die motorhuis nie beskikbaar vir gebruik nie.
Gaste moet asb. by die kantoor inklok en dan sal aanwysings tot by die huis gegee word.
Gaste moet asb. hul eie lanterns of liggies saambring in die geval van beurtkrag.
Reg van toegang word voorbehou deur bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir alle breekskade, skade en verliese tydens die huurtermyn, hetsy deur gaste of besoekers.
Die perseel en alle toebehore word op eie risiko gebruik en Erf 3 se huiseienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese of skade tydens die verblyf nie.
Net die aantal mense wat toestemming gekry het, insluitend kinders, word op die perseel toegelaat. Indien dit meer is, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat.
Geen 21ste verjaarsdagpartytjies, matriek- of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Geen gaste onder 21 jaar word sonder toesig deur volwassenes toegelaat nie.
Geen terugbetalings vir verkorte verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 13 260
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 260
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 13 260
per nag (plek vir 12)
Bespreek

3 Beach Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e9e96d2aee1ca26d1ff06245d93c128fa4636ec00275b3d152c84b007b3cb0d4c9e133acf1ba0e7d061bf42383b93150f56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 260 per nag (plek vir 12) 3 Beach Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.666673 20.231545
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang