+20
Rugsakreisigerslosies in Ermelo

Ermelo Backpackers

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Sume P
1 nag
5.0
Okt 2025

Gemaklik. Ek het vir seker lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Ermelo Backpackers
Hi there, thank you so much for your feedback; it means a lot to us. Thank you for staying with us. Safe travels! Ermelo Backpackers

Rosemary T
1 nag
5.0
Apr 2025

Outstanding. Very comfortable and William was most helpful when we arrived much later than anticipated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Ermelo Backpackers
Hi there, thank you so much for your feedback; it means a lot to us. Thank you for staying with us. Safe travels! Ermelo Backpackers

Karien P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Aanbeveel as 'n oornag-stop. As jy 'n sakpas plekkie nodig het om te oornag, sal ons hulle definitief aanbeveel. Die dame was gasvry en baie behulpsaam, en die lugversorger in die kamer was uiters welkom na ons warm reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Ermelo Backpackers
Baie dankie. Julle is natuurlik enige tyd welkom om weer by ons Backpackers tuis te gaan!

Wimpie B
1 nag
4.0
Jan 2026

Baie lekker! Ek het baie lekker gebly! Personeel was baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Makhoapa Mavis G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Mrt 2026

Untidy. Firstly, the sign at the gate changed; it's not written Ermelo Backpackers, so I drove around getting lost until we saw someone outside. Checked in, the rooms had cockroaches all over, which was a huge disappointment. There were leaves on the floor in the cabin room and no cleaning took place on Saturday. We came back to the same dirty rooms, beds not made, and towels not changed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Karen
Ermelo Backpackers
Hi there, Thank you for your review and for bringing these matters to our attention. We’re sorry to hear that your experience did not meet your expectations. Regarding the signage, we understand that finding us may have been frustrating. Due to high municipal costs for external signage, we have had to limit this in order to keep our accommodation rates affordable for our guests. We do, however, take your feedback seriously and will look at ways to make directions clearer going forward. As a backpackers' hostel, our pricing structure is designed to remain the most affordable in town. For this reason, daily servicing such as fresh linen and towel changes is not standard practice, unlike in guesthouses or hotels. We do aim to communicate this clearly so guests know what to expect when booking. We do apologise for the leaves noted in the cabin — being a natural outdoor setting, this can occasionally happen, but it should certainly have been attended to. This will be addressed with our team. With regard to pests, the entire property has recently undergone fumigation, and we continue to monitor this closely to ensure a comfortable stay for all guests. We appreciate your feedback as it helps us improve, and we hope to welcome you again in the future under clearer expectations. Kind regards, Kay

Leandri B
1 nag
4.4
Mrt 2025

Verblyf was verwag en vriendelike diens. Verblyf was waarde vir geld gewees. Ek was net bekommerd oor veiligheid. Jy moet uit jou kar klim om 'n hek kode in te sit om te kan ingaan, wat vir 'n vrou alleen baie gevaarlik is. Die feit dat die kamer waar ek gebly het teen die pad was, het dit moeilik gemaak om te slaap met die gedurige geraas van karre wat verbyry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Ermelo Backpackers
Hi there, thank you so much for your feedback; it means a lot to us. Thank you for staying with us. Safe travels! Ermelo Backpackers

Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Sakpas verblyf met al die benodighede. Lieflik skoon en rookvry. Goeie diens voor die tyd op WhatsApp met kodes en inligting ontvang wat aankoms vergemaklik het. Ongelukkig is die blyplek reg langs 'n besige pad en slaap was effe versteur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Ermelo Backpackers
Baie dankie vir jou terugvoer. Ja, die pad raak met tye nogal besig. Met die dat ons in die middedorp geleë is, is verkeer ongelukkig maar 'n gegewe ding en dit pla soms as mense lig slaap.

Jean-Kilian K
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Waarde vir geld en lekker atmosfeer. Baie lekker gebly en waarde vir geld. My seun het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Ermelo Backpackers
Dankie vir die terugvoer. Julle is enige tyd welkom om weer van ons Backpackers gebruik te maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 496
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 496
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 496
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Murray Street, Ermelo, Ermelo, 2350, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a2233c354a66d9d49ee0a630e8b9a3fac4e55eeaf55e03fb49b88af4cfd12c0fd9226305fcbaef504d31dd19c4547e0dca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R496 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 6 Murray Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 09:00-18:00 10:00 -26.5261995 29.9834082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang