African Sky Hotels - Ermelo Inn

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
King Leisure-kamer
B&B
Suites
B&B
Twin Double-kamer
B&B
Kamer geskik vir gestremdes
B&B
Dubbelkamer
B&B
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat Ermelo Inn van 19 Desember 2025 tot 5 Januarie 2026 beperkte kos- en drankdienste sal aanbied. Ontbyt sal beskikbaar wees, terwyl aandete op versoek bedien sal word.

'n Kaarthouer se ID of paspoort word vereis met inklok. Die kredietkaart wat vir die aanlyn deposito gebruik is, moet ook getoon word.

Kinders is welkom by die eiendom.

'n Deposito word vereis met bespreking, met volle voorafbetaling vir aanlyn besprekings.

Gaste verbeur 100% van die totale bedrag indien hulle binne nege dae voor aankoms kanselleer.

Geen harde geraas word na 22:00 toegelaat nie.

'n Restaurant en kroeg is op die perseel beskikbaar. Gaste moet die ontvangs kontak vir bedryfsure.

Ontvangs is 24 uur per dag oop.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 320 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Kerk and Fourie Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b0cd0bdb8c95084b3aece6d5526c53b095edcf6d04c8308d3753319acac7d801e966c3e7c54af615af3c188dccd1be2d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Corner of Kerk and Fourie Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.515666918419 29.982883641759
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang