+35

Ondudu Safari Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 km from D2315, Erongo Wild Lodge, Omaruru, Namibië, Erongo
  • POA

Beskrywing

Ondudu Safari Lodge bied luukse tentverblyf in Omaruru, geleë tussen die Erongo-berge waar die woestyn-, berg- en bosveldlandskappe ontmoet.

Die lodge bestaan uit twaalf luukse tente. Elf tente bied elk slaapplek vir 2 gaste, en een tent bied slaapplek vir 4 gaste. Elke tent is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Geriewe in die kamer sluit 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke tent maak oop na 'n privaat dek met sitplek.

Ontbyt en aandete is ingesluit en word bedien in die hoof-eetarea en kroeg. Die lodge bied 'n swembad, 'n sitkamer, 'n restaurant, 'n sonsondergangdek en WiFi-toegang.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Erongo-bergwynkelder, Kristall Kellerei en die Tikoloshe Africa Museum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 km from D2315, Erongo Wild Lodge, Omaruru, Namibië, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Temporarily unavailable
Temporarily unavailable
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 km from D2315, Erongo Wild Lodge, Omaruru, Namibië, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5181794f1e8af674c8d265117bfdc27d9f70153f2549a8857acc579cb13ff9eac4752120df2cfad7278da15559d8cd21277?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
1 km from D2315 Erongo Wild Lodge, Omaruru Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.461241548048 15.875466763973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang