Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Umdloti

Escape to a Happy Place

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Repsekterr asb. die eiendom.
Maak asseblief seker dat jy 'n goeie vlak van netheid regdeur jou verblyf handhaaf. Gooi asseblief vullis in die houers en maak seker dat kos nie rondlê nie. Gaste kan oortollige vullis in die groen houers gooi.
Was asseblief strandsand af voordat jy die eiendom betree.
Dit is 'n eko-vriendelike huis: maak asb. seker dat jy die lugversorging, ligte, waaiers of enige ander klein elektriese toestelle afskakel wanneer hulle nie gebruik word nie/die eenheid verlaat word.
Hou asb. die balkonmeubels en Weber-braai onderdak in die nag en/of wanneer hulle nie gebruik word om dit teen son/reën skade te beskerm.
Hou asb. die buitebank bedek wanneer dit nie gebruik word nie.
Hou asb. die kussings in die boks in die nag/wanneer dit nie gebruik word nie.
Moet asb. nie op die rusbanke sit met nat klere/swemklere nie, aangesien dit die materiaal en meubels kan beskadig.
Daar is ape in die omgewing. Hou asb. die vensters en deure gesluit om te verhoed dat die ape die eiendom betree as jy nie daar is nie. Gaste word aangemoedig om nie die ape te voer nie.
Maak asb. die badkamervensters oop wanneer jy stort om die humiditeit uit te laat.
In die geval van enige skade, sal die probleem intern geassesseer word om enige aftrekking/herstelkoste te bepaal.
Let asb. daarop dat dit 'n rookvrye eiendom is.
Hierdie eiendom word nie gediens nie. Skoonmaakdienste moet voor aankoms gereël word en enige gepaardgaande koste sal deur die gaste gedra word.
Partytjies en feesvieringe word streng verbied. As daar gevind word dat gaste 'n partytjie gehad het wat ekstra skoonmaak tot gevolg het, sal gaste verantwoordelik wees vir ekstra skoonmaakkoste.
Geraas word nie voor 09:00 en na 21:00 (Maandag tot Sondag) toegelaat nie. Gaste wat hierdie tye oortree kan uitgesit word en 'n boete vanaf die bestuur opgelê word. Sien asb. die eiendom se bepalings en voorwaardes.
As gaste vermoed word van die besit en/of die gebruik van onwettige dwelms van enige aard, sal die owerhede betrokke wees, en gaste sal gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim.
By bespreking sal gaste gevra word om hul gasregistrasie te voltooi en om afskrifte van elke gas se ID te verskaf. Neem asb. kennis dat slegs gaste wat by die perseel bespreek het, toegelaat word om die eiendom te besoek met 'n maksimum van 6 (goedgekeurde) gaste wat op enige gegewe tyd in die eiendom toegelaat word.
Gaste moet hul voertuigregistrasienommer(s) verskaf wat na die kompleks se sekuriteit gestuur sal word om gaste se toegang moontlik te maak.
Maak asb. seker dat alle deure en vensters gesluit is wanneer jy uit gaan en wanneer die perseel verlaat word.
Moet nooit kinders sonder enige volwasse toesig by die eiendom los nie. Gaste is ten alle tye ten volle verantwoordelik vir die veiligheid en sekuriteit van hul kinders.
Gaste is verantwoordelik om te verseker dat enige besoekers aan hierdie huisreëls voldoen.
Enige bykomende oornaggaste moet vooraf goedgekeur word, en is onderhewig aan 'n addisionele fooi soos aangedui in die eiendomme tariewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 7)
Bespreek

27 North Beach Road, Apartment 71, Camarque, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd343401e4a209a1932eaa30516b75f64938e4100b3141fcf57065f8898734fcd564ecc81f5c8a879eb66e9c5c19f0ebd38c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 27 North Beach Road Apartment 71, Camarque 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.665893704779 31.121395901258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang